Tekkiekamp/Jeugtente
’n Tentkompleks wat bestaan uit onderskeidelik vier en vyf tente wat elk 12 persone kan huisves. Hierdie kompleks het sy eie ablusieblok en beddegoed word vir die stapelbeddens verskaf. Daar is opwasgeriewe en een braaidrom per tent. Besoekers moet hulle eie breekgoed, eetgerei en handdoeke saambring soos vir ʼn kampvakansie.
Sien Alle Akkommodasie

Diamant-Suite
2-Slaper Eehede

Houthuise
6-Slaper Eehede

Tenthuise
4-Slaper Eehede

Vishoekhuisies Opgegradeer
4, 6 en 8-Slaper Eehede

Woonstelle
4 en 5-Slaper Eehede

Berghuise
2 en 3 ster 6 bed-selfsorgeenhede

Kristalkamer
2-Slaper Eehede

Kamers
2-Slaper Eehede

Tekkiekamp Jeugtente
12-Slaper Eehede

Karavaan-en-Kampeerterrein
Woonwa-en Kampeerterrein