2-Slaper Kamer

30m2

Slaap 2 (Maksimum 2 Volwassenes)

Oopplankamer

1 Badkamer

Bed & Ontbyt


Kamers het 'n dubbelbed, toegerus met linne en handdoeke. En suite-badkamer met ‘n stort (een kamer het 'n bad).  Elke kamer het 'n yskassie, ketel, koppies en glase vir 2 persone. Geen kook-/braaigeriewe nie. Lugversorging.

Sluit in ontbyt vir 2 persone.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Gemeenskaplike braai gebied

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig