Fasiliteite

Geleë in die hartjie van die Bosveld bied ATKV-Klein-Kariba ’n soel ontsnapping uit die stad.

Kennisgewings:
  • Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd ’n addisionele koste gehef word.
  • OTM op die perseel beskikbaar.

Fasiliteite by Klein-Kariba

Koswerf-Restaurant

Kroeg

Skoonheidsalon en Spa

Aktiwiteite by Klein-Kariba

Warm buiteswembaddens

Warm binneswembad

Koue buiteswembad

Waterglybaan

Minigholf

Perderitte

Waterparkie

Staproetes

Kortystergholfbaan

Trapbootjies

Padelbaan

Glykabelroete

Visvang

Avontuurritte

Vierwielmotorfietse

Virtuele-Realiteit-Ervaring

Besienswaardighede

  • Makapansgat
  • Buyskop- historiese roete
  • Krokodilplaas
  • Wild- en boogjag
  • Valskerm- en tandemspring