Skip to the content

Tenthuise

Dié unieke tenthuise sorg vir ʼn kampgevoel en ʼn buitelewe-ervaring, maar met die luuksheid van ʼn ten volle toegeruste eenheid vir vier persone. Die safari-tenthuise is elkeen op ʼn betonblad opgerig. Die oopplantenthuise bestaan uit een woon-en-slaapvertrek met ʼn dubbelbed en ʼn stapelbed. Die badkamer met ʼn stort en die kombuisie met ʼn tweeplaatstofie-en-oondkombinasie is aangebou. Die eenhede is toegerus vir vier persone en elkeen het ’n TV.

Sien Alle Akkommodasie

Diamant-Suite ATKV Klein-Kariba

Diamant-Suite

2-Slaper Eehede

Log Cabins ATKV Klein-Kariba

Houthuise

6-Slaper Eehede

Tent houses ATKV Klein-Kariba

Tenthuise

4-Slaper Eehede

Vishoek Houses ATKV Klein-Kariba

Vishoekhuisies Opgegradeer

4, 6 en 8-Slaper Eehede

Flats ATKV Klein-Kariba

Woonstelle

4 en 5-Slaper Eehede

Mountain cabins ATKV Klein-Kariba

Berghuise

3 ster 6 bed-selfsorgeenhede

Kristalkamer ATKV Klein-Kariba

Kristalkamer

2-Slaper Eehede

Rooms ATKV Klein-Kariba

Kamers

2-Slaper Eehede

Karavaan-en-Kampeerterrein

Woonwa-en Kampeerterrein