2-Slaper Kamer Tipe 2
![]() |
30m2 |
![]() |
Slaap 2 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
Oopplankamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Bed & Ontbyt |
Die opgegradeerde kamers het ’n dubbelbed en is toegerus met linne en handdoeke. Die en-suite badkamer het ’n stort (een kamer het ’n bad). Elke kamer het ’n klein kombuisie met ’n klein yskas en mikrogolf. Daar is geen kook- of braaigeriewe nie. Die kamers het lugversorging.
Sluit in ontbyt vir 2 persone.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Gemeenskaplike braai gebied |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |





