Tweebed-diamant-suite
![]() |
189 m2 |
![]() |
Slaap 2 (maksimum 2 volwassenes) |
![]() |
Oopplan-kamer |
![]() |
1 badkamer |
![]() |
Bed-en-ontbyt |
Die losstaande eenheid bied akkommodasie vir twee persone en beskik oor ’n slaapkamer met ’n dubbelbed. Linne en handdoeke word voorsien.
Die en suite-badkamer het ’n bad en ’n stort. Die kombuis is volledig toegerus.
Daar is ’n TV met beperkte DStv. Die eenheid is lugversorg en beskik oor ’n buitebraai, ’n jacuzzi en ’n buitestort.
Ontbyt vir twee persone is ingesluit.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.
Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
Privaat jacuzzi |
![]() |
Buitestort |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Buitemeubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering vir een voertuig |





