Tweebed-kamer (tipe-1)

30 m2

Slaap 2 (maksimum 2 volwassenes)

Oopplan-kamer

1 badkamer

Bed-en-ontbyt


Hierdie eenheid beskik oor twee kamers. Elke kamer het ’n dubbelbed, en linne en handdoeke word voorsien. 

Die en suite-badkamers het ’n stort. Een kamer het ook ’n bad. 

Elke kamer het ’n yskassie, ’n ketel, asook koppies en glase vir twee persone. 

Daar is geen kombuis of braaigeriewe nie. Die kamers is lugversorg.

Ontbyt vir twee persone is ingesluit.

Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Gemeenskaplike braaigeriewe langs eenhede

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering vir een voertuig