Tweebed-kamer (tipe-2)

30 m2

Slaap 2 (maksimum 2 volwassenes)

Oopplan-kamer

1 badkamer

Bed-en-ontbyt


Hierdie eenheid beskik oor opgeknapte kamers met ’n dubbelbed. Linne en handdoeke word voorsien. 

Die en suite-badkamer het ’n stort. Een kamer het ook ’n bad.

Elke kamer het ’n kombuisie met ’n klein yskas en ’n mikrogolfoond. Daar is geen kook- of braaigeriewe nie. Die kamers is lugversorg.

Ontbyt vir twee persone is ingesluit.

Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Gemeenskaplike braaigeriewe langs eenhede

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering vir een voertuig