Tweebed-kristal-kamer

30 m2

Slaap 2 (maksimum 2 volwassenes)

Oopplan-kamer

1 badkamer

Bed-en-ontbyt


Die semi-oopplan-eenheid beskik oor ’n koningingrootte-bed. Linne en handdoeke word voorsien. Die en suite-badkamer het ’n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir twee persone. Daar is ’n TV met beperkte DStv. 

Die eenheid is lugversorg en beskik oor ’n stoep met braaigeriewe, insluitend ’n onderdakstoep met ’n ingeboude braai.

Ontbyt vir twee persone is ingesluit.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.

Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Buitemeubels

Braai-area

Onderdakstoep

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering vir een voertuig