6-Slaper Berghuis (Dupleks)
![]() |
49m2 |
![]() |
Slaap 6 (Maksimum 4 Volwassenes) |
![]() |
2 Slaapkamers |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Duplekseenhied bestaan uit twee slaapkamers (een kamer is bo, beide het dubbelbeddens). Onder is die kombuis/sitkamer met twee enkelslaapbanke geskik vir kinders tot 13 jaar. Die badkamer het 'n stort. Lugversorging, 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakstoep |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Stoep meubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 2 voertuie |