6-Slaper Berghuis (Rolstoel vriendelik)
![]() |
49m2 |
![]() |
Slaap 6 (Maksimum 4 Volwassenes) |
![]() |
2 Slaapkamers |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Hoofslaapkamer, dubbelbed en 'n kamer met twee enkelbeddens. Die oopplan-kombuis/sitkamer het twee enkelslaapbanke wat geskik is vir kinders tot dertien jaar oud. Die badkamer het 'n stort.
Lugversorging, 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Rolstoel vriendelik.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Rolstoel vriendelik |
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakstoep |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Stoep meubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 2 voertuie |
![]() |
Rolstoel Vriendelik |