6-Slaper Berghuis (Stoep)

49m2

Slaap 6 (Maksimum 4 Volwassenes)

2 Slaapkamers

1 Badkamer

Selfsorg


Hoofslaapkamer, dubbelbed en 'n kamer met twee enkelbeddens. Die oopplan-kombuis/sitkamer het twee enkelslaapbanke wat geskik is vir kinders tot dertien jaar oud.  Die badkamer het 'n stort. Lugversorging, 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakstoep

Braai-area

Stoep Meubels

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 2 voertuie