6-Slaper Houthuis (Dam area)
![]() |
70m2 |
![]() |
Slaap 6 (Maksimum 4 Volwassenes) |
![]() |
2 Slaapkamers |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Geleë binne dam omgewing. Hoofslaapkamer met dubbelbed en tweede slaapkamer met twee enkelbeddens. Die oopplan-kombuis/sitkamer het 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders tot dertien jaar oud. Badkamer, bad en 'n handstort. Lugversorging, 'n braai-area naby die eenheid, onderdakstoep.
Trappe na die eenheid. Beperkte eenhede het 'n uitsig op die dam.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Lugversorging |
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Onderdakstoep |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Stoep meubels |
![]() |
Ten volle toegeruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 2 voertuie |