Kampering (Skadunet)

49m2

Slaap 6 (Maksimum 6 volwassenes)

Gedeelde ablusie fasiliteite

Selfsorg


Slegs 'n kampeerterreine; stuk buitegrond om op te kampeer (7m x 7m). Kampeerterreine is geplavei met skadunette, braaigeriewe en kragpunte.  Hierdie is nie 'n kamer nie. Geen beddens word voorsien nie. Bring jou eie tent/karavaan.  Gedeelde ablusiegeriewe.

Voorsien eie kragprop koppeling(blou prop)

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Geriewe

Kragpunt

Braai

Gedeelde ablusie fasiliteite

Gedeelde opwasgeriewe

Gratis Wi-Fi

Gratis Parkering: 1 Voertuig