Kampstaanplek Met Skadunet En Rioolaansluiting
![]() |
49 m2 |
![]() |
Slaap 6 (maksimum 6 volwassenes) |
![]() |
Gedeelde ablusiefasiliteite |
![]() |
Selfsorg |
'n Kampeerstaanplek om op te kamp (7 m x 7 m). Kampeerstaanplekke is geplavei en toegerus met braaigeriewe en kragpunte. Staanplekke is toegerus met ‘n skadunet en rioolaansluiting vir die karavaan. Hierdie is nie 'n kamer nie. Geen beddens word voorsien nie. Gedeelde ablusiegeriewe.
Voorsien asseblief eie kragprop kopelling (blou prop).
Geriewe
![]() |
Kragpunt |
![]() |
Braai |
![]() |
Gedeelde ablusiefasiliteite |
![]() |
Gedeelde opwasgeriewe |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis Parkering vir een voertuig |




