Kampering Tent (Skadunet)

49m2

Slaap 6 (Maksimum 6 volwassenes)

Gedeelde ablusie fasiliteite

Selfsorg


Slegs 'n tentkampterrein; stuk buitegrond om op te kampeer (7m x 7m); bedek met skadunet. Kampeerterreine is geplavei met braaigeriewe en kragpunte.  Hierdie is nie 'n kamer nie. Geen beddens word voorsien nie. Bring jou eie tent.  Gedeelde ablusiegeriewe.

Voorsien eie kragprop koppeling(blou prop)

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Geriewe

Kragpunt

Braai

Gedeelde ablusie fasiliteite

Gedeelde opwasgeriewe

Gratis Wi-Fi

Gratis Parkering: 1 Voertuig