Kampstaanplek Met Skadunet (Slegs Vir Tente)

49 m2

Slaap 6 (maksimum 6 volwassenes)

Gedeelde ablusiefasiliteite

Selfsorg


'n Kampeerstaanplek om op te kamp (7 m x 7 m). Kampeerstaanplekke is geplavei en toegerus met braaigeriewe en kragpunte.  Bring U eie tent.  Hierdie is nie 'n kamer nie. Geen beddens word voorsien nie. Gedeelde ablusiegeriewe. 

Voorsien asseblief eie kragprop kopelling (blou prop).

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Geriewe

Kragpunt

Braai

Gedeelde ablusiefasiliteite

Gedeelde opwasgeriewe

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering vir een voertuig