Kampstaanplek Met Skadunet
![]() |
49 m2 |
![]() |
Slaap 6 (maksimum 6 volwassenes) |
![]() |
Gedeelde ablusiefasiliteite |
![]() |
Selfsorg |
'n Kampeerstaanplek om op te kamp (7 m x 7 m). Kampeerstaanplekke is geplavei en toegerus met braaigeriewe en kragpunte. Bring U eie tent of karavaan. Hierdie is nie 'n kamer nie. Geen beddens word voorsien nie. Gedeelde ablusiegeriewe.
Voorsien asseblief eie kragprop kopelling (blou prop).
Geriewe
![]() |
Kragpunt |
![]() |
Braai |
![]() |
Gedeelde ablusiefasiliteite |
![]() |
Gedeelde opwasgeriewe |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering vir een voertuig |




