4-Slaper Tenthuis
![]() |
38m2 |
![]() |
Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
Oop plan kamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Op 'n betonblad gebou. Oopplan-tenthuis, leef-/slaapgebied, dubbelbed en twee enkel-uittrekslaapbanke vir kinders tot dertien. Ingeboude badkamer met ’n stort. Kombuis, TV en geen lugversorging nie.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
Buitebank |
![]() |
Braai |
![]() |
Ten volle toegruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 Voertuig |