4-Slaper Vishoek Huis

27m2

Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Losstaande eenhede, slaapplek vir vier, dubbelbed in die slaapkamer en twee enkelslaapbanke geskik vir kinders tot dertien jaar in die sitkamer.  Badkamer met ‘n stort. Kombuis is volledig toegerus vir vier mense.  Lugversorging.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

Lugversorging

TV

Beperkte DStv

Onderdakstoep

Braai-area

Stoep meubels

Ten volle toegeruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig