4-Slaper Woonstel A (Slegs bad)
![]() |
24m2 |
![]() |
Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
1 Slaapkamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Grondvloer van 'n blok duplekswoonstelle. Dubbelbed in die slaapkamer en twee enkelslaapbanke wat geskik is vir kinders tot dertien jaar in die sitkamer. Die badkamer het 'n bad. Klein oop stoep met braai.
Neem asseblief kennis geen lugversorging nie.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Buite bank |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |