4-Slaper Woonstel A (Stoep met dak)

24m2

Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes)

1 Slaapkamer

1 Badkamer

Selfsorg


Grondvloer van 'n blok duplekswoonstelle.  Dubbelbed in die slaapkamer en twee enkelslaapbanke wat geskik is vir kinders tot dertien jaar in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort. Onderdak stoep met braai gebied.

Neem asseblief kennis: geen lugversorging nie.

Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.

Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.

Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.

Klik hier om 'n bespreking te maak.

Eenheidgeriewe

TV

Beperkte DStv

Buite bank

Braai-area

Ten volle toegruste kombuis

Gratis Wi-Fi

Gratis parkering: 1 voertuig