4-Slaper Woonstel B (Slegs bad)
![]() |
24m2 |
![]() |
Slaap 4 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
1 Slaapkamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Op die eerste verdieping van 'n blok duplekswoonstelle. Slaapkamer, dubbelbed, en suite-badkamer met ‘n bad. Twee enkelslaapbanke in die sitgegebied vir kinders tot dertien jaar.
Geen stoep nie en die braaigeriewe word gedeel tussen die twee woonstelle op die grond en eerste verdieping.
Neem asseblief kennis: geen lugversorging nie.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Buite bank |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |