5-Slaper Woonstel A (Stoep met dak)
![]() |
44m2 |
![]() |
Slaap 5 (Maksimum 4 Volwassenes) |
![]() |
2 Slaapkamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
'n Duplekseenheid met twee slaapkamers en badkamer bo (stort). Hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het twee enkelbeddens. Onder is die kombuis/sitkamer met 'n enkelslaapbank vir 'n kind tot dertien jaar. Onderdakstoep met braai-geriewe.
Neem asseblief kennis geen lugversorging nie.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Stoep meubels |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |