5-Slaper Woonstel B (Een slaapkamer)
![]() |
44m2 |
![]() |
Slaap 5 (Maksimum 2 Volwassenes) |
![]() |
1 Slaapkamer |
![]() |
1 Badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Een slaapkamer op die boonste verdieping wat uitloop in 'n oopplan-kamer, twee enkelbeddens (vir kinders). 'n Gedeelde badkamer met ‘n stort op die boonste vloer. Onder is die kombuis/sitkamer, 'n slaapbank vir 'n kind tot dertien jaar.
Neem asseblief kennis: geen lugversorging nie.
Badhandoeke word voorsien. Bring eie swemhandoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoed-seep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word voorsien in self-sorg eenhede.
Let wel dat die eenhede se dekor binne, buite-uitleg en uitsig vanuit eenhede kan verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Stoep meubels |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegruste kombuis |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering: 1 voertuig |