Vyfbed-woonstel A
![]() |
24 m2 |
![]() |
Slaap 4 (maksimum 2 volwassenes) |
![]() |
1 slaapkamer |
![]() |
1 badkamer |
![]() |
Selfsorg |
Die grondvloereenheid van ’n blok duplekswoonstelle beskik oor ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n sitkamer met óf twee enkelslaapbanke óf een dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders tot 13 jaar oud.
Die badkamer het ’n stort. Die eenheid het ’n onderdakstoep met ’n braaigebied. Die eenheid het geen lugversorging nie.
Badhanddoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam.
Vir die kombuis: Bring asseblief skottelgoedseep, vatlappe en afdroogvadoeke saam. Braaitange word in die selfsorgeenhede voorsien.
Let wel: Die eenhede se dekor, buite-uitleg en uitsig kan van mekaar verskil.
Eenheidgeriewe
![]() |
TV |
![]() |
Beperkte DStv |
![]() |
Buitemeubels |
![]() |
Braai-area |
![]() |
Ten volle toegruste kombuis |
![]() |
Onderdakstoep |
![]() |
Gratis Wi-Fi |
![]() |
Gratis parkering vir een voertuig |





