Aktiwiteite by die oord
- Twee warm swembaddens en verhitte binnehuise swembad
- Koue buiteswembad en plaspoel
- Waterwurm
- 9 Putjie-kortystergholfbaan
- 18-Putjie Minigholfbaan
- Vlugbal en rugby
- Perderitte
- Wildbesigtiging
- Staproetes, fietsry
- Trap- en roeibootjies
- Visvang
- Potspel en elektroniese speletjies
- Vierwielaangedrewe motorfietsritte
- Mafura spa (https://www.mafuraspa.co.za/)
- Tennisbane
- Zip-Line toer (8 lyne)
- Elektriese Fietse
- Robski (Water Fietse)
- Spring Mat
- Ekoritte
- Trampolien
- Skaak mat
Besienswaardighede in die omgewing
- Makapansgat
- Buyskop-historiese roete
- Krokodilplaas
- Wild- en boogjag
- Valskerm- en tandemspring
Fasiliteite by die oord
'n Restaurant, wegneemete-kafee, geriefswinkel en OTM.
NEEM KENNIS
Vir sekere fasiliteite en vermaak mag daar van tyd tot tyd 'n addisionele heffing gevra word.