Kamers
Die kamers is direk langs die restaurant geleë en ideaal vir oornaggaste wat etes in die restaurant geniet. Die kamers beskik elkeen oor ʼn dubbelbed en is toegerus met linne en handdoeke vir twee persone. Die en suite-badkamers het elkeen ʼn stort. Die kamers het nie kook- of braaifasiliteite nie, maar wel ʼn klein yskassie, ʼn ketel asook koppies en glase. Een van die kamers is toegerus met ʼn hoekbad in die badkamer.
Sien Alle Akkommodasie

Diamant-Suite
2-Slaper Eehede

Houthuise
6-Slaper Eehede

Tenthuise
4-Slaper Eehede

Vishoekhuisies Opgegradeer
4, 6 en 8-Slaper Eehede

Woonstelle
4 en 5-Slaper Eehede

Berghuise
3 ster 6 bed-selfsorgeenhede

Kristalkamer
2-Slaper Eehede

Kamers
2-Slaper Eehede

Karavaan-en-Kampeerterrein
Woonwa-en Kampeerterrein