Kristalkamer
Hierdie gedeeltelike oopplanwoonstel met lugversorging is geskik vir twee persone (’n paartjie), het ’n koningin grootte bed, linne en handdoeke word voorsien. Die en-suite badkamer het ’n stort. Die kombuis het ’n stoof met ’n oond en is ten volle toegerus vir twee persone. Daar is ’n televisie met DStv (selektiewe kanale), asook ’n semiprivate stoepie met ’n eie braaiplek.
Sien Alle Akkommodasie

Diamant-Suite
2-Slaper Eehede

Houthuise
6-Slaper Eehede

Tenthuise
4-Slaper Eehede

Vishoekhuisies Opgegradeer
4, 6 en 8-Slaper Eehede

Woonstelle
4 en 5-Slaper Eehede

Berghuise
3 ster 6 bed-selfsorgeenhede

Kristalkamer
2-Slaper Eehede

Kamers
2-Slaper Eehede

Karavaan-en-Kampeerterrein
Woonwa-en Kampeerterrein