KARAVAAN-en-KAMPEERTERREIN
Klein-Kariba se boomryke kampeerterrein beskik oor 74 geplaveide staanplekke (7 m x 7 m) met ’n kragpunt en braaigeriewe as standaard. Vir die gerief van besoekers, is die volsonstaanplekke toegerus met skadunetafdakke en 14 staanplekke het ook rioolkoppeling. Die ablusieblokke sluit gesins- en rolstoelvriendelike fasiliteite van bogemiddelde standaard in.
CAMPVIEW
Oorweeg jy dit om ATKV-Klein-Kariba te besoek?
Wonder jy hoe dit hier by ons lyk?
Nou het jy die geleentheid om die oord uit die gemak van jou eie huis te ervaar met Campview se 360 virtuele toer. Loer gerus hier om te sien hoe jou eenheid of staanplek lyk en wat die oord het om te bied. Hierdie virtuele toer maak jou vakansiebeplanning selfs nog makliker
Sien Alle Akkommodasie

Diamant-Suite
2-Slaper Eehede

Houthuise
6-Slaper Eehede

Tenthuise
4-Slaper Eehede

Vishoekhuisies
4, 6 en 8-Slaper Eehede

Woonstelle
4 en 5-Slaper Eehede

Berghuise
3 ster 6 bed-selfsorgeenhede

Kristalkamer
2-Slaper Eehede

Kamers
2-Slaper Eehede

Karavaan-en-Kampeerterrein
Woonwa-en Kampeerterrein